Travellers Joy
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Travellers Joy is 'n deftige en ou, maar tog moderne gastehuis in Colesberg, 'n dorpie op die N1 in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng.
Die gastekamers is ruim en ingerig met en suite-badkamers. Geriewe in die kamers sluit 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en lugversorging in en word afgerond met dubbel- of koningingrootte-beddens.
Hoewel die huis deel is van die nasionale erfenis, is daar 'n paar veranderings binne die huis aangebring - elke kamer is en suite en beskik oor sy eie ingang en patio. Gaste se privaatheid word verseker. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien.
Die gastehuis is perfek geleë naby 'n paar restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 17 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Travellers Joy het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Ventershoek Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang