Travellers Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert.
Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4 kamers het 'n en suite-badkamer en is toegerus met lugversorging, verhitting, USB-koppelpunte, storte, en koffie- en teemaakgeriewe.
Die kamers het elk 'n privaat ingang en stoepe en natuurlike rietplafonne. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Let asb. daarop dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede het nie. Yskas- en vrieskasplek is wel beskikbaar.
Die bekoorlike dorpie, Prince Albert, is tussen die Swartberge in die Wes-Kaapse Karoo geleë en bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en verkenning van die historiese besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bryan & Judith Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 225
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Travellers Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang