Travellers Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die klein dorpie Prins Albert.
Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers met koningingrootte-beddens en 1 tweepersoonskamer met driekwartbeddens wat almal in 'n volwasse tuin geleë is. Al 4 ons doelgeboude tuinkamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, verwarming, USB-laaipunte, storte en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamers het privaat ingange en stoepe en het natuurlike rietplafonne. Gaste het ook toegang tot parkeerplek van die straat af en gratis WiFi.
Neem asseblief kennis dat die verblyf nie TV's of yskaste in die eenhede bied nie. Yskas/vrieskas spasie is egter beskikbaar.
Die bekoorlike dorpie Prins Albert skuil onder die Swartberge in die Karoo-streek van die Wes-Kaap en bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet soos wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en historiese besienswaardighede te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bryan & Judith Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 225
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Travellers Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107/109 Adderley Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang