Travellers Treat
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 660R1 995 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Travellers Treat is geleë in die rustige dorpie L'Agulhas, 'n unieke gebied waar die Atlantiese en Indiese oseane ontmoet en ook die suidelikste punt van Afrika is.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, sowel as bad- en strandhanddoeke, word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die ingeboude ontbyttoonbank geniet.
Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met 'n kaggel, gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Youtube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dit is 5 minute se stap na en van Travellers Treat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ansu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Travellers Treat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang