Successfully reported

The Travelling Tortoise Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 351 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louise T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing verby! Rus vir die siel en waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Daar was 'n probleem met warm water, maar dit is toe na gekyk en hulle het ons nie ekstra gebill vir die hottub gebruik nie om jammer te sê vir die warm water probleem. 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Hi Louise, We’re so glad you had a great time — thank you for the lovely feedback! You were an absolute pleasure to host, and we hope to see you again soon. Regards, Elriza

Tom T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unique accommodation with a sheltered outside viewing deck. The Hares Lair is a unique accommodation, where every detail is thought through. The hobbit-like home is spacious on the inside with a separate seating area and dining table. Because it is half inside the mountain, you are very sheltered and can easily braai, even on a windy day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you so much for your lovely review! We really appreciate it and hope to have you back again soon.

Mariana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Heerlik! Ons en veral die honde het dit geniet. Hulle kom rond hardloop omdat daar nie ander honde was nie! Die hottub was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you so much for your lovely review! We really appreciate it and hope to have you back again soon.

Michael H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful, cozy, perfect escape. Our stay was exactly what we needed, a quiet, relaxing getaway from our hectic lives. The calm setting and cozy rooms made it so easy to just relax and recharge. It’s the perfect spot for young couples, families with kids, older folks, or anyone looking to escape the daily grind. We’d definitely recommend it for a peaceful break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you so much for your lovely review! We really appreciate it and hope to have you back again soon.

Chubasco P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Best service, friendly and professional. We received the best service from the staff. They were always helpful and checked to see if we were satisfied with everything and if we needed any assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Hi Chubasco P, Thank you so much for your kind words! We’re so happy to hear that you enjoyed your stay with us. It’s always a pleasure hosting wonderful guests like you, and we hope to welcome you back again soon! Warm regards, Elriza

Annelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly. Pragtig skoon, baie oulike plek. Wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanive S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was fantasties en netjies. Dit was fantasties gewees, die stilte, die vriendelikheid van die eienaar en werker. Ek gaan definitief weer terug; dit was die moeite werd gewees vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hierdie was nie die laaste nie. Ons gaan beslis graag vir langer oorbly in 2026. 5 ster lekkerder as lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie, Francois. Ons waardeer die positiewe terugvoering en sien uit om julle weer in 2026 te ontvang

Enrico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige uitsig, rustige en stil omgewing en baie voël lewe op jou stoep. Die eenhede is goed gespasieer om privaatheid en stilte te bevorder. Die eenheid is netjies, skoon en gesellig met die nodige huishoudelike toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoering.

Barney D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful and full of Karoo nature. My wife and I stayed here while we explored the De Rust surrounds. This was perfect and so peaceful. We really switched off and enjoyed the Karoo nature right on our doorstep. Will definitely look to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elriza
The Travelling Tortoise Retreat
We appreciate your positive response. Thank you very much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elriza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 351

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise Lane, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 351 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang