Successfully reported

Tree Fern Guesthouse

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Gert L
1 nag
3.6
Nov 2018

Baie dankie. Ek het geniet om daar te bly, baie rustig en parkering veilig. Dit is moeilik om 'n objektiewe mening te lig oor Tree Fern, aangesien ek laat arriveer en vroeg vertrek het. Kamer was gerieflik en alles was baie netjies en alles het gewerk. TV, lugversorging ens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Joey
Tree Fern Guesthouse
Beste Gert, Baie dankie dat u van Tree Fern Gastehuis gebruik gemaak het. So jammer dat ons nie die geleentheid gehad het om u met ons persoonlike kliëntediens te verseker nie, weens u laat ingekom het en vroeg vertrek het. Ons streef daarna om die huis van u huis af te wees. Hoop om u binnekort weer te verwelkom. Groete, Tree Fern Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Losberg Avenue and 5de Street, Fochville, 2515, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilXOvTCw28ifITteWdtuUQF8030KwD71sMbVkD8eO1sFthsqwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Corner Losberg Avenue and 5de Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.483447405928 27.494372183701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang