Tree Fern Guesthouse
- Kapasiteit: 27 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Losberg Avenue and 5de Street, Fochville, 2515, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tree Fern Guesthouse is ideaal geleë op die hoofweg van Fochville in 'n rustige en vreedsame dorpsomgewing. Die ideale plek om 'n midweek-wegbreek of 'n naweek weg van die bedrywige stadslewe te geniet.
Verblyf beskik oor 16 kamers en bied slaapplek aan 33 gaste. Elke kamer het sy eie privaat ingang en houtvloere wat bydra tot 'n warm luukse gevoel. Geriewe sluit in; 'n yskassie, gratis WiFi, lugversorging asook 'n TV met DStv.
Kamers word daagliks gediens.
Die gastehuis het 'n groot swem- en konferensiegeriewe vir sowat 120 afgevaardigdes asook veilige parkeerplek.
Fochville is ideaal geleë op die N12, op pad na Potchefstroom, Stilfontein en Klerksdorp. Die dorp het baie historiese besienswaardighede en museums vir gaste om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner Losberg Avenue and 5de Street, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Tree Fern Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Losberg Avenue and 5de Street, Fochville, 2515, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang