Successfully reported
+8

Tree House

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C49 Road next Galton Gate, Damaraland, Kunene
  • Vanaf R5 185 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree House bied eksklusiewe verblyf in 'n pragtige lodge noord van Kamanjab op die westelike grens van die Etosha Nasionale Park. Die lodge vorm deel van 'n bewarea en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in die bosveld.

Verblyf bestaan uit 'n lieflike tentboomhuis-geïnspireerde eenheid wat 2 gaste kan akkommodeer, en is 6 km vanaf die hooflodge geleë. Die eenheid word via trappe bereik en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste sal voorsien word van 'n radio wat gebruik word om met die lodge-personeel te kommunikeer, 'n koelboks gevul met verversings en 'n koue aandetebord. Gaste kan ook die geriewe by die hooflodge gebruik; Hobatere Lodge. Die personeel sal gaste op 'n voorafbepaalde tyd na en van die hooflodge begelei en afhaal.

'n Opsionele nagtelike wildrit kan teen 'n ekstra koste bespreek word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • C49 Road next Galton Gate, Damaraland, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 185
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 185
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 185
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C49 Road next Galton Gate, Damaraland, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58fe6d268d7e7a64336c763ce586833af8b183f0073b71a8dc162298d94fd429f8c676e8cf351692b06622c9ff825f0244d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 185 per nag (plek vir 2) C49 Road next Galton Gate Damaraland Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.332897109464 14.36921152998
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang