Successfully reported
+32

Tree House Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casa Barry Road, Tree House Villa, Praia Do Tofo, Inhambane Province
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree House Cottages bied gemaklike verblyf in Praia Do Tofo. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.

Gaste het 'n keuse tussen 2 selfsorg-eenhede, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Boonop is elke eenheid gemaklik ingerig met 'n dubbelbed, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n waaier, muskietnet en 'n kombuisie.

Elke kothuis spog met 'n balkon met sitplek en braaigeriewe, en 24-uur-sekuriteit. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met maklike toegang tot Tofo en Tofhino-strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Mooi uitsig

Ligging

  • Casa Barry Road, Tree House Villa, Praia Do Tofo, Inhambane Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casa Barry Road, Tree House Villa, Praia Do Tofo, Inhambane Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe947af56fc9c6c5b2fc8ebd65e23355f3b377141eb549e2930b9e26e2371c843005b92544379691a6d51bdf653fa5db2c02a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) Casa Barry Road Tree House Villa Inhambane Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8567642 35.549199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang