Tree Orchid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tree Orchid is 'n selfsorgeenheid in Polokwane.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp, 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook komplimentêre seep. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n slim-TV waarop gaste Netflix kan stroom. Die kombuis is met al die basiese benodighede, insluitend 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolf en ketel, toegerus.
Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar. Die verblyf gebruik boorgatwater en het 24 uur-sekuriteit.
Gaste kan perdry, bergfietsry, swem, tennis speel en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Tree Orchid het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Waterbok Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang