Successfully reported

Tree Top Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mundus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekke! Lekke! Vriendelik. Ruim plek. Alles wat jy benodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Quiet & restful stay at the cottage. Lovely, quiet little gem! The whole property is large and there are many rooms to stay, but the Cottage is a little hidden away amongst the lush bush which gives it privacy. This was perfect for a relaxed breakaway for two mommy friends here for a good catch-up away from the hustle & bustle. Things to consider: the WiFi & cellphone signal are very poor. There was no 2-pin plug for us to use to charge our phones and there was no toilet paper in the bathroom. Otherwise, the manager was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Luuks maar bekostigbaar. Dankie Roy, dit was heerlik. Treetop is ʼn bekostigbare, gemaklike verblyf in die tropiese bos van Mtunzini. Dit is baie veilig daar en die bestuur is baie behulpsaam en gaan uit hul pad om dit gemaklik te maak vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Dit was 'n wonderlike vakansie gewees. Ons vakansie in Mtunzini was ongelooflike baie lekker gewees. Die akkommodasie en gasvreiheid van Roy Van Rensburg was uisteukend gewees. Sal beslis weer in Mtunzini vakansie gaan hou en van Tree Top Cottage and Safaris se akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wém B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Natuurjuweel tussen die bome. 'n Kleine maar gemaklike kothuis vir die sakereisiger of toeris om te gaan skoene uitskop, die vars kuslug in te asem en dan die koor van verskillende verevriende te hoor weergalm tussen lowergroen bome en woudagtige areas langs die see en riviermond. Dit kan maksimum 2 volwassenes met gemak huisves. Daar is onbeperkte WiFi opvangs en DStv met al die nodige kanale en 'n lekker plonspoel vir daai warm dae. "Roy" is 'n ware ou vriendelike gasheer en baie behulpsaam en ook Baas van die eiendom. Hy het 'n skatkis van inligting van die omgewing en sal die omgewing binne sekondes aan jou verkoop en al die lekker eetplekkies uitwys. Hier vind mens net rus, vrede en ontspanning op eie tydbeplanning en is die geharwar van die stad en snelweë iets van die verlede. Moenie hierdie geleentheid verbyloop nie want dit sal u geval! Dankie Roy vir 'n wonderlike ervaring, al was dit net te kort. So, ek kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lejuan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2016

Dit was heerlik ontspannend en rustig! Vreeslike mooi gebied met fantastiese diens. Ons verblyf by Tree Top kothuis was baie lekker. Ons het baie goeie diens gekry en die plek is pragtig. Dis in 'n baie mooi area geleë en veilig. Ek sal definitief weer soontoe gaan en lekker slaap gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2013

Dit was swaar om op te pak en te vertrek na die wonderlike 8 dae by Tree Top Kothuis. Dit was salig om in die rustige, plantryke kothuis te kon oorbly met die sang van voëls om ons. Roy is die beste gasheer ooit. Alles wat ons kon nodig kry, was in die smaakvolle kothuis toegerus. Ons was baie tuis hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 South Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c83957d5e750ddfa96732368274d0b7d51b484744be07d631ae597e6ed7c18b6a89415779f9fc968446658380d1c7ffea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 24 South Road Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.959957082078 31.752151172238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang