17 On Bird Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
17 On Bird Gastehuis, een van die oudste woongeboue in Beaufort Wes.
17 On Bird Guest House is maklik bereikbaar en geleë in 'n stil omgewing, wat dit 'n onvergeetlike ervaring maak vir die oordeelkundige toeris of sakeman. Kom ontspan in die skadu van groot peerbome, geniet skemerkelkies wat uitkyk oor Birdstraat, onmiskenbaar die mooiste straat in die Karoo
By 17 On Bird is ons trots op ons skoon en gerieflike oornagverblyf. Toeriste en Vakansiegangers kan sonder enige skroom boek, want uitstekende diens, 'n netjiese skoon en gemaklike bed met 'n warm bad/stort is ons waarborg.
Verblyf beskik oor 11 ruim kamers. Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n yskassie. Daar is aparte kroeg en braaigeriewe vir gaste om van gebruik te maak terwyl hulle 'n ontspanne tyd om die swembad geniet. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word ook voorsien.
Smaaklike etes is beskikbaar in die vorm van tradisionele etes soos skaapboud, skaapboud, hoenderpastei ens. 17 On Bird is ten volle gelisensieer en koeldrank bierwyne ens is beskikbaar by die hoofonthaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 281
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink 17 On Bird Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang