Successfully reported
+15

Tree Top Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Lange Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree Top Loft is 'n knus selfsorg solderwoonstel met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die boonste verdieping van die eienaar se eiendom in Quellerina, Randburg, wat dit ideaal maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Dit beskik oor 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi-toegang beskikbaar. Sonkrag verseker rugsteunkrag vir die ligte en Wi-Fi tydens kragonderbrekings.

Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek buite en gasbraaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste sal naby winkels, restaurante, hospitale en die N1 geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Lange Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Tree Top Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Lange Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29009cbdb1129555f0950168be25db88a4ff7e4d37d4ad4efcc1305ff1eb9d5521054a7106c05b609a1b4d2e87af056470ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Lange Avenue Quellerina 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.155228592001 27.931391101756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang