Treehouse @ Zinkwazibush
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 800R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Treehouse @ Zinkwazibush is 'n bekoorlike privaat gastesuite langs die hoofhuis, Zinkwazibush, in Marloth Park. Dit bied aan gaste ruim en luukse verblyf in 'n wildreservaat.
Die boomhuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, wat gemaklik tot 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die buitebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie buite is goed toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea sluit 'n hangstoel en gemaklike buitesitplek in. Die suite maak oop op 'n privaat boma-area met 'n jacuzzi en braaigeriewe.
Die suite het 'n privaat ingang en parkeerplek. Dit sluit 'n hibriede sonkragstelsel in, wat verseker dat in die geval van kragonderbrekings of beurtkrag, gaste steeds toegang sal hê tot noodsaaklike dienste soos ligte, internet, sekere kragpunte en waaiers in die kamer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
- Gaste dink Treehouse @ Zinkwazibush het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang