Trees Too Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9-11 Furley street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Trees Too Guest Lodge is 'n klein, familie-besit lodge met 'n kroeg en restaurant 8 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin, 6 km vanaf die Mosambiekgrens en 64 km vanaf die Eswatini-grens, met WiFi regdeur die lodge.
Die eiendom bied 8 en suite-kamers wat elk 1 tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koel grasdak met lugversorging, TV, WiFi, mini-kroeg en tee- en koffiemaakgeriewe. 2 kamers is geskik vir rolstoelgebonde gaste.
Daar is 'n klein, gelisensieerde kroeg en restaurant wat ontbyt en aandete bedien (voorafbespreking is noodsaaklik en met verskillende prysopsies) en organiseer gepakte middagetes om weg te neem met vooraf kennisgewing. Let asseblief daarop dat daar geen selfsorggeriewe is nie.
Met kennisgewing kan wildritte en boswandelings met gekwalifiseerde veldwagters, Parkruns (op Saterdae), daguitstappies na Maputo-stad of plaaslike strand, Eswatini, visvang, gholf en nog baie meer gereël word. Daar is ook 'n swembad op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sue & Martyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 9-11 Furley street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Trees Too Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9-11 Furley street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang