Successfully reported
+26

Treetops Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Treetops Guest House is in die rustige tuinwoonbuurt Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Treetops bied 'n verskeidenheid bekostigbare ruim akkommodasie om aan jou besondere behoeftes te voldoen, of jy nou 'n oorsese toeris, 'n gesinsgroep is of vir besigheid kuier. Die gastehuis bied beide B&B en selfsorg-opsies.

Elkeen van die gastehuiskamers het sy eie privaat ingang en almal het en suite-badkamers. Al die kamers is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, verwarmers en waaiers, en breekware en eetgerei. Ingesluit is komplimentêre tee, koffie en koekies. WiFi is gratis in alle kamers beskikbaar en elke kamer het 'n besigheidslessenaar waarvandaan u kan werk. Daar is 'n groot verskeidenheid DStv-kanale om van te kies. Ons het veilige parkeerplek op die perseel vir al ons gaste.

Treetops Guest House is sentraal geleë aan al Gqeberha (Gqeberha (Port Elizabeth)) se snelweë en is ook naby Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Indien nodig, bied die gastehuis 'n gratis pendeldiens na en van die lughawe, mits vooraf gereël. Die gastehuis is 10 minute se ry vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth) strandfront en die Boardwalk Casino-kompleks. Talle restaurante en kroeë is binne maklike bereik van Treetops Guest House.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en beveel Treetops Guest House beslis aan. Heerlik gebly. Beveel Treetops Guest House beslis aan. Ons het al 'n paar keer van Treetops g...
Sien meer
Sep 2025
Stan R
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, clean, quiet. Was pleasant, comfortable and all we needed for the night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Izanke D
5.0
Fantasties gebly. Netjies en skoon. Baie gefokus op klein details. Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.
Jun 2025
Rebecca B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely room. Great stay! Clean room and free shuttle to airport at 5 am! Perfect area too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en beveel Treetops Guest House beslis aan. Heerlik gebly. Het vantevore ook hier bespreek en sal beslis weer bespreek. Beveel Treetops G...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 44 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Treetops Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac5d70ffd55e678699ede3c2785aa007679eb75f49ee46a6aa2f61932fe7acd30fd85cd299ec939118d28bab18ec1f88971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 44 Albert Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978408 25.607495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang