Successfully reported
+76

Treklaer Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George geleë. Die lodge stapafstand van die hoofstrand, water- en pretpark, restaurante soos Spur en Ocean Basket, koffiewinkels, 'n gimnasium, 'n binnenshuise verhitte swembad, 'n kouewaterswembad en 'n winkelsentrum.

Verblyf is in 'n eenslaapkamer-eenheid en 2 tweeslaapkamer-selfsorgeenhede wat elk 1 badkamer en slaapplek vir 5 of 6 gaste het beskikbaar. Die eenhede is veral geskik vir klein gesinne. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met platskerm-TV en die volled DStv-pakket, WiFi en asook braaigeriewe.

Daar is ook 2 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en 1 slaapkamer met 'n aparte badkamer in die gastehuis. Die gastekamers het toegang tot 'n klein kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n stoep met 'n ongelooflike uitsig oor die see, Robbeneiland en Mosselbaai. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, DStv, Netflix en Showmax.

Die eenhede het 'n elektroniese, privaat ingang en die eiendom word deur CCTV-kameras en 'n gewapende reaksie-eenheid beveilig. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die bekende Hennie's-kroeg en -restaurant is net oorkant die pad. Gratis droë vuurmaakhout word verskaf indien gaste 'n lekker braai wil hout.

Die lodge is vir sy gasvryheid, netheid en vriendelikheid teenoor gaste bekend. Die doelwit is om seker te maak dat gaste altyd sal terugkom om weer hier te bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die verblyf was wonderlik, skoon en netjies, vriendelike ontvangs.
Okt 2025
Nikita C
5.0
Value for money. My stay was great and looked exactly as the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Yolande K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier - netjies met alles wat jy nodig het. Gerieflike, skoon verblyf. Loopafstand na die see. Heerlike binnebraai vir die reëndae.
Mei 2025
Phillip K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal volgende jaar weer gaan. Baie lekker gebly, pragtige uitsig en lekker binne braai. Eienaar het kom groet, baie nice mense.
Apr 2025
Dakota W
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Really enjoyed my stay, friendly staff, clean. I would definitely stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treklaer Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61dbd7a61d0cae412601390597fb96cf52b22a8ed924485e3220dc8e8946c11e99dfb44035aa5dff4a2f94318e5b38355a92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 2 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.129430285888 22.112966004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang