Successfully reported
+25

804 Trendy City Balcony Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

804 Trendy City Balcony Apartment is 'n selfsorg-ateljee in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die middestad.

Hierdie woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek vir 1 of 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het glasskuifdeure en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en lei na 'n balkon wat pragtige uitsigte oor die stad bied. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat toestelle om maaltye voor te berei, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer bied 'n TV vir mediavermaak en 'n rusbank om op te ontspan. Veilige parkering is in die gebou beskikbaar.

Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid trendy restaurante, kafees, kunsgalerye en winkels. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20.5 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 804 Trendy City Balcony Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fd4a606599519682de3bfdc89d2bf5d64db3fa71e8f15f620a3d01b2ab59c80b1583790b4fe19b30f6749619460ef19e076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27 Leeuwen Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9238605 18.4157589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang