Successfully reported
+18

712 Trendy De Waterkant Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

712 Trendy De Waterkant Loft bied selfsorgverblyf en is geleë in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Die solderwoonstel spog met uitsigte oor die stad en die gebou is ongeveer 20.5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 1 of 2 gaste en bestaan uit 1 tussenvloer-solderslaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, blindings en spog met vloer-tot-plafon-vensters met uitsigte oor die area om te bewonder, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoofplaat, 'n ketel, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en ander toestelle. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n rusbank om op te ontspan, 'n werkhoekie en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea spog met skuifdeure wat na 'n privaat balkon lei.

Veilige parkering is in die gebou beskikbaar. Daarbenewens is die gebou naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede geleë, 5 km vanaf die Tafelberg-kabelkar, en ongeveer 3,5 km vanaf die Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16ab95f5b9a7d606308026cda0b8424952ac7ffaea0bee1427c0e2249fed5543ec41b2802b26266628b322687bfa7b1e6ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 27 Leeuwen Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.923911396054 18.415740869331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang