Successfully reported
+49

Treyntjes Rivier Cottages

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus. 5 gaste kan in Kothuis 1 slaap en 2 in Kothuis 2.

Kothuis 1 beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV en WiFi is beskikbaar. In die tuin is daar 'n buitebraai-area en 'n privaat hout-warmbad waarin gaste kan ontspan.

Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel.

Parkeerplek is langs die gastehuis beskikbaar.

Let asseblieg daarop dat geen dagbesoekers toegelaat word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Abigail V
Saam met lewensmaat
5.0
Wittebrood viering, dit was besonders lekker. Besonderse mooi plekkie. Netjies en goed ingerig.
Okt 2025
Stephen C
Saam met lewensmaat
5.0
It's a calm, peaceful and refined environment to spend. We enjoyed our stay and will recommend this facility to others.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lee-ann D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Ons het beslis lekker gebly. Ek sal definitief weer teruggaan.
Sep 2025
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, vrede, beeldskoon, privaatheid. Ja, dit was absoluut heerlik! Dit was die perfekte naweek wegbreuk om kop skoon te maak en net te vergeet ...
Sien meer
Sep 2025
Linda H
Gesin met tieners
5.0
Lag, rus, troue, familie en als te danke aan ons Liewe Here. Stunning plek. Skoon. Netjies. Mooi view en hot tub. Lekker gebly. Sal aanraai vir dalk '...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang