Treyntjes Rivier Cottages
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus. 5 gaste kan in Kothuis 1 slaap en 2 in Kothuis 2.
Kothuis 1 beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV en WiFi is beskikbaar. In die tuin is daar 'n buitebraai-area en 'n privaat hout-warmbad waarin gaste kan ontspan.
Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel.
Parkeerplek is langs die gastehuis beskikbaar.
Let asseblieg daarop dat geen dagbesoekers toegelaat word nie.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang