Successfully reported

Tri-Angle B&B and Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vyf ster gehalte! Baie netjies en klinies skoon! Asemrowend! Modern!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
5.0
Apr 2025

Beste verblyf in Adelaide. Seker een van die gemaklikste kamers in die hele Oos-Kaap. Wanneer mens Adelaide besoek, is hierdie die beste opsie vir 'n gemaklike aand in die dorp. Alles wat 'n reisiger benodig, is by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Very friendly people. Very nice place, swimming pool, Weber braai and a built braai outside. The owners are very friendly and they are my customers at their DIY depot hardware store in Adelaide and Bedford.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pragtige, netjiese en veilige opset. Let wel: daar is net sekere DStv-kanale. Die opset is baie mooi en netjies versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

The hosts were friendly and helpful. It was better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Tri-Angle B&B and Guesthouse
Thank you Carol, for taking the time to do the review. It has been such a pleasure having you here with us. Hope to see you again in the future.

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Goeie, netjiese verblyf. Het daar oorgebly tydens die Bedford Tuineskou aangesien daar nie plek in Bedford was nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2021

Oorprys. Ongelukkig was daar nie alternatiewe verblyf beskikbaar nie. Hierdie kamers se pryse was te hoog vir soortgelyke akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cornie G
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Feb 2020

Gesellig, goed toegerus, veilig, goeie kos. Bespreking is effektief hanteer, kamer is goed toegerus, omgewing is stil, terrein is veilig en 'n gesellige stoep maak 'n skemerkelkie baie aangenaam. Maak die gebruik van B&B term net duidelik (brekfis was nie by kwotasie ingesluit nie, alhoewel mens so verwag het).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Theo B
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2019

Gemaklik in die middel van Adelaide met vriendelike diens en 'n bereidwilligheid om te help. Gasvrye ontvangs en verblyf. Kan selfs vra vir 'n tuisgemaakte bord kos. Die moeite werd om hier te stop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Constitution Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc34b72036dd50563debd177afc236648819995fc62d6c9ddc696263d7e3e4526d8d983e61a14cfe17c975c459ab9226536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 7 Constitution Street Adelaide 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.70656246031 26.298653737473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang