Successfully reported
+49

Tri-Angle B&B and Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Constitution Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort (KwaMaqoma). Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat die ideale oornagstop vir reisigers bied.

Tri-Angle beskik oor 10 slaapkamers waarvan 9 en suite-badkamers het. Een van hierdie kamers het 'n bed vir 'n derde persoon, terwyl die res slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV (kanale 1, 2, 3 en DStv-kanale).

Ons het 'n groot swembad, binnebraai en welige tuin. 'n Wasgoeddiens kan gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Vyf ster gehalte! Baie netjies en klinies skoon! Asemrowend! Modern!
Mei 2025
Emile C
5.0
Beste verblyf in Adelaide. Seker een van die gemaklikste kamers in die hele Oos-Kaap. Wanneer mens Adelaide besoek, is hierdie die beste opsie vir 'n ...
Sien meer
Apr 2025
Pieter P
Besigheidsreis
5.0
Very friendly people. Very nice place, swimming pool, Weber braai and a built braai outside. The owners are very friendly and they are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Regina L
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige, netjiese en veilige opset. Let wel: daar is net sekere DStv-kanale. Die opset is baie mooi en netjies versorg.
Apr 2025
Carol M
Saam met lewensmaat
5.0
The hosts were friendly and helpful. It was better than expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 Constitution Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tri-Angle B&B and Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Constitution Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc34b72036dd50563debd177afc236648819995fc62d6c9ddc696263d7e3e4526d8d983e61a14cfe17c975c459ab9226536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 7 Constitution Street Adelaide 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.70656246031 26.298653737473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang