Tripleg Apartment 9
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Clairwood Street, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tripleg Apartment 9 is 'n pragtig ruim ateljeewoonstel in Dainfern Square, Sandton, en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n sentrale wegbreek.
Die oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.
Hierdie pragtig ruim ateljeewoonstel is net 'n klipgooi van Dainfern Square Mall geleë, waar 'n verskeidenheid noodsaaklike geriewe vir gaste se gerief gevind kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Herbert Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 149 Clairwood Street, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Tripleg Apartment 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Clairwood Street, Dainfern Square, Sandton, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang