Tripleg Apartments 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Clearwood Road, Dainfern, 2191, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tripleg Apartments 1 is 'n bekoorlike woonstel wat in 'n veilige kompleks in Dainfern geleë is en gaste knus en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat korttermyn- of langtermyn-oornagverblyf soek.
Die pragtige oopplan-woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Dié woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar wat na 'n balkon oopmaak.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan toegang geniet tot die gedeelde swembad, braai-area en speelgrond wat ontwerp is vir kinders binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Herbert Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 149 Clearwood Road, Dainfern, 2191, Gauteng
- Gaste dink Tripleg Apartments 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 149 Clearwood Road, Dainfern, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang