Tripleg Apartments 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6B Fourty Avenue, The Burgh Unit 2, Edenburg, 2128, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tripleg Apartments 6 is 'n lieflike woonstel op die grondverdieping in die hartjie van Edenburg. Dit is lekker na aan alle geriewe en bied ruim en gerieflike verblyf aan 'n klein gesin of 2 paartjies.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbank.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Herbert Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6B Fourty Avenue, The Burgh Unit 2, Edenburg, 2128, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6B Fourty Avenue, The Burgh Unit 2, Edenburg, 2128, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang