Tripple S Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Sarel Cilliers Street, Kampenville, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tripple S Gastehuis is in Bellville, Kaapstad, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf. Dis die perfekte plek om te ontspan en te herlaai.
Die gastehuis bied ses pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met gemaklike beddens en privaat en suite-badkamers.
Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskaste, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi-geriewe is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal om 'n oggendkoffie te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Sarel Cilliers Street, Kampenville, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Sarel Cilliers Street, Kampenville, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang