Successfully reported

Tristan's Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sanet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Super skoon. Tuin is lieflik. Goed ingerigte unit. Personeel vriendelik. Super amazing en vriendelike personeel. Baie behulpsaam. Veilige parkering en lieflike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker! Regtig heerlik! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker gerus. Baie lekker, goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka B
1 nag
5.0
Mei 2025

Skoon, vars en oulike area! Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sooper dooper! Dit was sooper dooper verblyf! Alles was netjies, die ontvangs was vriendelik en jy voel sommer dadelik tuis. Ons het heerlik gebly en lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ideale oornag. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim En Kobie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies en vriendelik. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Moes in Klerksdorp oorbly met eggenoot en volwasse seun. Ek het die resensies gelees en toe ek lees van luukse, sagte bed, het ek nie verder gesoek nie. Ons was nie teleurgesteld nie. Plek is baie stylvol en regtig waarde vir geld. Voertuig staan in die garage, omgewing is stil en veilig. Personeel is baie vriendelik. Op ons lys geplaas vir plekke waar ons beslis weer sal wil bly as ons in Klerksdorp moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Sal beslis aanbeveel en weer gaan kuier. Aangename verrassing, Natasha het die ekstra myl gestap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kameeldoorn Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang