Successfully reported
+44

Tristan's Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kameeldoorn Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tristan's Place Guest House is die toonbeeld van rustigheid en moderne sierlikheid. Dit is in die hartjie van Wilmed Park naby Ancron Hospitaal geleë en bied gerieflike oornag- en vakansieverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 5 suites met verskillende kapasiteite gebied. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer is met lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek op die perseel met 24-uur-gewapende-reaksie is beskikbaar. Gaste kan braai, 'n boek in die tuin lees of in die swembad afkoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gerus. Baie lekker, goeie fasiliteite.
Sep 2025
Mishka B
5.0
Skoon, vars en oulike area! Het baie lekker gebly!
Mei 2025
Riaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Sooper dooper! Dit was sooper dooper verblyf! Alles was netjies, die ontvangs was vriendelik en jy voel sommer dadelik tuis. Ons het heerlik gebly en ...
Sien meer
Mei 2025
Fanie C
Gesin met klein kinders
5.0
Ideale oornag. Baie skoon en netjies.
Apr 2025
Wim En Kobie G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en vriendelik. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Kameeldoorn Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Tristan's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kameeldoorn Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang