Triton Dive Charters & Lodge
Beskrywing
Een kamer met 'n skeidingsmuur wat 1 koningingrootte-bed van 2 dubbelstapelbeddens skei. Klein veranda, ongekunstelde afwerkings, kragpunte, houthortjievensters met gaas, linne en slegs muskietnette oor die koningingrootte-bed. 3 gemeenskaplike ablusieblokke. Selfsorgkombuis. Geskik vir rugsakreisigers of gaste wat sakpas wil reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer in 'n gebou met 3 kamers. Dit het 'n koningrootte-bed, linne, handdoeke, muskietnet, kragpunte en 'n waaier. Sitplek buite. 3 gemeenskaplike ablusieblokke en'n selfsorgkombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot kamer met 2 stelle dubbelstapelbeddens, linne, muskietnette oor al die beddens, handdoeke, kragpunte, sitplek binne met 'n koffietafel, 'n waaier en sitplek buite. 3 gemeenskaplike ablusieblokke en 'n selfsorgkombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot kamer met 'n privaat stort. Linne, handdoeke, muskietnet, koningingrootte-bed, kragpunte, tee- en koffiemaakgeriewe, waaier, seep en sjampoe word voorsien. Toegang tot gemeenskaplike en volledig toegeruste selfsorgkombuis. Privaat veranda met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot kamer met 'n koninggrootte-bed, linne, muskietnet, lugversorging, en suite-stort, toilet en wasbak, gratis seep en sjampoe, koffie- en teemaakgeriewe en 'n waaier word voorsien. Daar is sitplek buite. Toegang tot gemeenskaplike en volledig toegeruste selfsorgkombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ma's Cottage het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 slaapbanke. Die eenheid het lugversorging en beskik oor 1 aparte slaapkamer, 3 badkamers met 'n stort en 'n leefarea. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n terras.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Sand Street, Triton Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang