Triton Heights 1 Palm Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Triton Heights 1 Palm Apartment is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid in De Bakke, Mosselbaai. Dit is gerieflik geleë en bied gerieflike verblyf vir vakansie- en sakereisigers. Met maklike toegang tot strande, winkels en restaurante is dit 'n uitstekende basis om die Tuinroete te verken.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasdroër-kombinasie insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank wat in 'n dubbelslaapbank omskep word. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n gasbraai wat 'n pragtige see-uitsig bied. Gaste word voorsien van onderdakparkeerplek agter 'n hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 15 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Triton Heights 1 Palm Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Walvis Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang