Troas Boutique Hotel
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10B Mozart Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Troas Boutique Hotel is in Vanderbijlpark, en lekker naby Sasol, Mittal en ander nywerheidsgebiede, sowel as Emerald Casino en Vaal Mall.
Verblyf word in 20 kamers aangebied, waarvan almal 'n TV met ’n DStv-hotelpakket het.
Veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is vir 20 voertuie beskikbaar. Ontbyt, aandete en kospakkies is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Die hotel is naby 3 winkelsentrums, 'n Virgin Active-gimnasium, Emfuleni Gholflandgoed, museums en ander geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Brett Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10B Mozart Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Troas Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10B Mozart Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang