Troon Harmony One
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Troon Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Troon Harmony One is op die eienaar se perseel in die bekoorlike Durban-Noord geleë. Dit is net 1,8 km vanaf die Beachwood-strand en 1,3 km vanaf die rustige Japanese Tuine.
Dié ruim eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n spabad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, eetgerei, breekware, broodrooster, Nespresso-masjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met buitelug-eetplekke, gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met 'n uitsig oor 'n welige tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Spa-bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Troon Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Troon Harmony One het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Troon Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang