Troon Harmony Three
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Troon Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Troon Harmony Three is 'n bekoorlike wegbreekplek op die eienaar se erf in Durban-Noord. Dit is perfek naby 'n verskeidenheid strande en plaaslike geriewe geleë.
Die ruim eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n TV teen die muur, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Buite is daar 'n stoep met 'n eetarea, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met 'n uitsig oor 'n welige tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die Beachwood Mangrove Natuurreservaat is net 2,8 km ver en die Blue Lagoon Park is 3,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Troon Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Troon Harmony Three het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Troon Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang