Successfully reported
+96

Tropico House Guest Rooms

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Whightman Road, langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tropico House Gastekamers is gerieflik geleë in die sentrum van Langebaan en bied gemaklike verblyf, naby die strand, strandmeer, restaurante, Langebaan Jagklub en die middestad.

Verblyf, alles op die grondvlak, word in 7 gastekamers voorsien. Alle kamers het en suite-badkamers. Die kamers is toegerus met dubbel- en/of enkelbeddens. Die kamers beskik oor yskaste, TV's met geselekteerde DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe, 'n ketel, 'n tweeplaatstoof en 'n broodrooster. Hierdie area is slegs beskikbaar vir een groep op 'n slag; daarom moet gaste hul plekke by die bestuur bespreek.

Langebaan bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede vir gaste om te geniet, soos voëlkyk, visvang, casino, perdry, seekajak, roei en kanovaart, stap, gholf, waterski, windsurf en veldblomme. Die Weskus Nasionale Park is minder as 'n uur weg geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Gerald B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier daar was uitstekend, baie mooi, dankie. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Laaste dag was net die toilet se stink water wat 'n irritasi...
Sien meer
Sep 2025
Evangeline I
Gesin met klein kinders
5.0
Loved the location. Close to the beach, shops and the waterpark. We had an awesome weekend. The staff were very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Henry I
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, maar daar was nie 'n password vir die WiFi nie.
Des 2024
Bev B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie skoon en netjies. Heerlik, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.
Mrt 2024
Chris M
5.0
Skoon veilig stil. Baie vriendelike en effektiewe ontvangsdame. Alles perfek!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Whightman Road, langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tropico House Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Whightman Road, langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53aef5a6f614c0947ed26233a4ee464881c4c5cab314c7ea3dd5b6b4cc7fce8e85825afb94c3095b06bbb9f34c4cf266715d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 64 5 1 4 10 Whightman Road langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0979546 18.0327691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang