Tsakani - Elephant Hideaway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164a Frederick Drive, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tsakani - Elephant Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Northcliff, 'n woonbuurt in Johannesburg. Hierdie woonstel is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie in Johannesburg.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het ook 'n slaapbank vir 1 volwassene/tiener of 2 jonger kinders. Dit het ook 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en spog met 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die ruim sitarea en eetarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel geskik vir 5 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel het sonkrag wat verseker dat gaste warm water, WiFi en ligte ten alle tye het.
Gaste kan die privaat plonspoel met 'n fonteintjie geniet en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 164a Frederick Drive, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
- Gaste dink Tsakani - Elephant Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164a Frederick Drive, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang