Successfully reported
+25

Tsakani - Elephant Hideaway

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164a Frederick Drive, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tsakani - Elephant Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in Northcliff, 'n voorstad van Johannesburg, geleë is. Die eiendom bied 'n omgewing van romantiese luukse en ontspanning en dien as 'n ideale basis vir 'n onvergeetlike verblyf in Johannesburg.

Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste. Dit het ook 'n slaapbank wat 1 volwassene/tiener of 2 jonger kinders kan akkommodeer, en dit het 'n privaat ingang en spog met lieflike uitsigte vanaf die prentjievenster. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en spog met 'n Juliette-balkon wat oor die ruim sitkamer en eetarea uitkyk. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea met lugversorging het 'n etenstafel met sitplek vir 5, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Boonop bied die woonstel sonkrag om te verseker dat gaste te alle tye toegang tot warm water, WiFi en ligte het.

Gaste geniet toegang tot 'n privaat plonspoel met 'n lopende waterfunksie, terwyl veilige parkeerplek ook op die perseel voorsien word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 164a Frederick Drive, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Tsakani - Elephant Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164a Frederick Drive, Northcliff, Gauteng, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c54c27ddc6808f449874e4d51504a98f05336a8afd3dda32c72745d44c2abf10dceb78668205218f936ba46eb2edcd1772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 164a Frederick Drive Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.145447142453 27.96327591898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang