Successfully reported
+14

Tsamma Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tsamma Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van die Kalahari, in die dorpie Askham. Die kothuis het sy eie privaat ingang en is langs Hartsplek House geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord of 'n gemaklike oornagplek.

Hierdie pragtig ingerigte eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en patio-areas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is WiFi beskikbaar.

Gaste kan 2 privaat patio's geniet, een met gemaklike sitplek en die ander met 'n buite-eetarea en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Kgalagadi Frontier Nasionale Park, sowel as ander plaaslike wild- en safariparke. Die... Die Namibiese grens is slegs 60 km vanaf Tsamma Cottage.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e1719c6d11af2d5b9b352a843139ce90e0c708305075b46bed5ca3e0fa8cb9e2b7454dc8316a764223bbabaade4a35390ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 34 Kameeldoring Lane Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -26.981956224944 20.783134516533
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang