Successfully reported

Tshiamo Utopia 101

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Reinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Was 'n heerlike wegbreek. Netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Het baie lekker gebly, besonder mooi ligging met berge uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette J V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Rustig. Natasha was baie hulpvaardig, veral t.o.v. die toestand van die pad agv die baie reën. Daar was egter geen inventaris/lys van kombuisware nie, so ons kon nie kontroleer of alles wat veronderstel was om daar te wees, wel daar was nie. Daar kan beslis aandag gegee word om 'n paar noodsaaklike items, soos 'n rasper en 'n pan in die eenheid te plaas, bietjie moeilik om 'n eier te bak in 'n kastrol.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie K
Kort verblyf
3.0
Feb 2025

Pleasant. No plug point upstairs, so you can't plug in a fan. The stairs are very steep and difficult to climb up and down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 237

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bufflespoort Road, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2926ccee61afdee27a16d149f75a989839066b89abf5c770c7d18fa09afacebfa99577b53a821f5edc99e52edc33aa8ee1a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Bufflespoort Road Utopia Nature Estate 0350 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.817777299029 27.463460939209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang