Successfully reported
+66

Tsitsikhaya Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Fynbos Street, Storms River Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tsitsikhaya Lodge is in Stormsrivier geleë, aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge en word omring deur natuurlike woude en fynbos.

Verblyf bestaan uit ruim kamers, elkeen met lugversorging en en suite-badkamers. Gaste kan uitsien na lieflike uitsigte en privaat patios wat lei na die natuurlike tuine. Van die patio af het jy 'n uitsig oor die berg, woud en fynbos.

Gaste is welkom om by die soutwaterswembad te ontspan en die pragtige omgewing te bewonder. Saans kan jy kuier rondom die vuur, op die patio onder die sterre of in die Rafters restaurant. Hier kan jy tradisionele tuisgemaakte disse geniet en heerlike wyne van die Robertsonvallei.

Tsitsikhaya Lodge is 'n kort entjie se ry van Tsitsikamma Nasionale Park af en dis net 'n entjie se stap van die berge en woud af. Doendinge sluit boomtoptoere, tjoepry en Segway-ritte in. Gaste kan skubaduik by Tsitsikamma Nasionale Park en reksprong by die Bloukransbrug.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Margaretha C
5.0
Rustige wegbreek met restaurant op die perseel. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Pragtige gronde en netjiese kamers.
Okt 2025
James O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons wil eerstens baie dankie sê vir Desire se vriendelikheid en hulpvaardigheid met die opgradering van ons kamer. Sy het ons onmiddellik ...
Sien meer
Sep 2025
Liandri O
Saam met vriende
5.0
Unforgettable experience. Was absolutely amazing, was a warm welcome and got information on where to eat but also what they provide. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Riaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was waarde vir geld. Ons het slegs 1 nag oorgebly en dit was baie lekker. Ons kan Tsitsikhaya Lodge beslis aanbeveel.
Jan 2025
Glenn S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay. It was a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 24 Fynbos Street, Storms River Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikhaya Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Fynbos Street, Storms River Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ba0af04fe45c3f86a8c51707d2a3b0ccd00d96280604e70175f2f77e7b4a70d621b96d2b1a6c2913b5e5b760ddbfcb56682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 24 Fynbos Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970591225192 23.886441886425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang