Successfully reported

Tswalu

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
2.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
3.7
Sune B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Voeltjie Paradys. So 'n lieflike rustige plekkie in die mooie McGregor. Die huisie was goed uitgerus met als wat mens mag nodig hê vir 'n lekker kuier. Die mooi tuin agter sorg vir so baie voëltjies wat mens wakker sing in die oggend. Presies wat mens nodig het vir 'n naweek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corma M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ontspanne en rustig. Heerlike atmosfeer met outydse sjarme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Tswalu
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat jy jou naweek by Tswalu geniet het.

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Aangenaam, en ontspannend. Pragtige tuin met 'n rustige ervaring op die stoep. Hondekinders het dit ook baie geniet met al die roetes deur die tuin. Baie vriendelike ontvangs en regtig beïndruk met alle benodighede wat beskikbaar is vir gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Pleasant and nice. The stay was very nice. Just a pity about the RDP houses making such a noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2025

Pragtige huisie, baie skoon, ontvangs baie vriendelik, jammer van ligging. Pragtige huisie, ou sjarme ongelukkig oorkant White City (RDP community). Huis het beams en alarm, veiligheidsmaatreëls. Baie lekker gebly, net jammer vir die ligging. Ontvangs was vriendelik, huisie baie oulik, gasheer het gehelp met restaurantbespreking, en alle tye beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Gary W
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Mei 2025

Unexpected for what I'm used to from the Website. Rustic , nature friendly and peaceful , until the RDP community opposite the front of the house starts partying. Then it's loud music , revving cars and swearing and shouting till late night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Matthew D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Great nice. Great nice garden, but close to low-cost housing and they were a bit loud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Tswalu
Thank you for your review, Matthew. I also appreciate your helpful comments in the guest book.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Buitekant Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7552121fb0881a55c5e38b7aca3f4d8015717dab95db0b7f148ff52f3aedb332db0668fce0ecc2b7a6024eb44dd062372029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 9 5 1 4 73 Buitekant Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952048785319 19.828214631912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang