Successfully reported
+12

Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 246 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tswenyane Riverview bied 'n stel identiese tweelingwoonstelle wat as 'n geheel bespreek word, ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir een of twee paartjies. Geleë langs die Krugerwildtuin, spog die woonstelle met asemrowende uitsigte vanaf die balkon, swembad en houtvuur-warmbad, almal met uitsig oor die Rivierdraai waar die Mispelspruit die Krokodilrivier ontmoet, wat deur welige inheemse rivierbos vloei.

Die eenhede is elk ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste word gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe aangebied. Daarbenewens is daar 'n kragopwekker om te help tydens beurtkrag.

Gaste kan ontspan deur 'n verfrissende swem in die swembad te neem, in die houtvuur-warmbad te week, of by die kaggel te ontspan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

LINDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 246 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 246 Crocodile Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50d72bd4bce0fff6f2f12a4ce39a5b844aeec92eb3c8ab3dc07914179c4319715a5e89a25691205651c5ace2d2e2929679d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 246 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.38486 31.758577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang