Tugela Mouth Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Tugela Mouth, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tugela Mouth Gastehuis is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die eienaar se eiendom geleë is, 'n uur se ry vanaf Durban, in Tugela Mouth. Ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf, weg van die stadslewe se gewoel.
Die huis is volledig gemeubileer en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die ander 2 solderslaapkamers dubbelbeddens het en die derde badkamer deel. 'n Ekstra matras vir 1 kind kan voor aankoms gereël word. Die kombuis in die huis is goed toegerus en bevat die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke om op te ontspan, met 'n aangrensende kroegarea waar 'n mens geliefdes kan onthaal. Die leefarea lei na 'n groot houtdek en die swembad, en in die tuin is daar 'n oordekte lapa met 'n ingeboude braai-area om te gebruik. Veilige parkering is beskikbaar vir voertuie agter afstandbeheerde hekke.
Die eiendom het 2 honde wat op die perseel woon. Tugela Mouth Gastehuis is naby die rivier en strand, en is ook 'n rit vanaf 'n winkelsentrum en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 24 Tugela Mouth, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tugela Mouth Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Tugela Mouth, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang