Successfully reported

Tugela River Lodge

Selfsorg
Kingfisher Cottage with Hot Tub
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb. dat die boonste kamer nie as 'n dubbelbed-uitleg opgemaak kan word nie weens die dakhelling en dis ook nie geskik vir kleuters, onfikse gaste of bejaardes nie aangesien die trappe baie nou en steil is. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rapids with Hot Tub
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb. dat die boonste kamer nie as 'n dubbelbed-uitleg opgemaak kan word nie weens die dakhelling en dis ook nie geskik vir kleuters, onfikse gaste of bejaardes nie aangesien die trappe baie nou en steil is. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en 'n tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Hot Tub Hideaway
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamers lei na balkonne met buitesitplek. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die eenheid lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
River House
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenhei beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eenheid lei na 'n beskutte stoep met buitesitplek en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Main Lodge with Hot Tub
Vanaf
Vanaf R 4 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers wat tot 10 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel badkamers wat elkeen toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Sommige slaapkamers is op die boonste vloer geleë, en sommige slaapkamers is in die kothuis langs die eenheid geleë. Let wel: die boonste kamer in die Main Lodge-kothuis kan nie in dubbelbeddens opgemaak word nie, as gevolg van die dak se helling, en is nie geskik vir kleuters, ongeskiktes of bejaardes nie, aangesien die trap redelik smal en steil is. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eenheid maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n buitebraai-area. Daar is 'n 10 man borrelbad in hierdie eenheid, verhit deur 'n donkie ketel.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 10+
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Begeleide wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Die eenhede het nie TV's nie.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei en dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Ladysmith, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8951d880fc56eb643d59b7dd7f9e8213f79e2be567229653657ce1467e9df9b9cc439603db0ecfe93b9fe0a85d842418307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R600 Ladysmith 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.65442203028 29.561676979065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang