Successfully reported

Tuin Huis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Adele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike hondevriendelike verblyf met gasvrye ontvangs. Tuin Huis is 'n lieflike historiese huis met karakter. Ons verblyf was baie gerieflik en ons wolkinders is hartlik verwelkom. Ons sal weer daar bly en kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die ou huis met ou meubels wat interessant en mooi uitgestal is. Dit was 'n goeie ervaring, mooi skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het baie lekker gebly, was baie veilig. Die gasheer was baie vriendelik. Baie geskiedenis in die tuin huis en dorpie. Was 'n belevenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Vriendelike diens en beslis goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Tuin Huis
Dankie, Helena, dit was 'n plesier om julle te ontmoet en welkom te maak hier by ons.

Errol K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Overnight stay. It was nice and quiet, and something different from another time period. Enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Tuin Huis
Thank you, Errol. It's a pleasure to share our Karroo gem with lovely guests like you.

Carel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het oorgeslaap oppad Kaap toe, en dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly in Tuinhuis. Die gasheer het vir ons raad gegee oor waar om te gaan eet en was baie behulpsaam oor die algemeen. Die gastehuis voel veilig en is nie ver van die snelweg af nie. 'n Outentieke ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
1 nag
5.0
Aug 2025

Super duper lekker fantastiese puik huis. Super fantastiese plek, sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Quaint and quirky. Lovely hosts. They went out of their way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Oudtydse gasvryheid. Stil en rustig. Alles wat 'n mens nodig het en meer. Feathers-restaurant is 'n wenner. Sien julle weer in Junie maand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 255

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc951102b41f6371002403f2c3c5cf85d6ac13497a04099d0a9dd5aec5b82afff81bbb533eeb23b7bedda329bc5324cc6793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 154 5 1 5 14 Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.066924716676 24.444073906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang