Successfully reported
+17

Tuin Huis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuin Huis is 'n historiese gebou wat in 1858 gebou is en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste insluitend kinders. Hanover is sentraal geleë daar waar die N1 en N10 kruis.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, 'n eet-, sit- en TV-area. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis het 'n gassstoof wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik. Daar is ook restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte in die area.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met OpenView-kanale ontspan. As hulle DStv wil kyk, kan gaste hul eie dekodeerder saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verken die klein Karoodorpie, besoek historiese geboue en gaan ry met 'n bergfiets of klim Trappieskop wat uitkyk oor die dorp.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Adele M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike hondevriendelike verblyf met gasvrye ontvangs. Tuin Huis is 'n lieflike historiese huis met karakter. Ons verblyf was baie gerieflik en ons...
Sien meer
Okt 2025
Sumari R
Gesin met klein kinders
5.0
Die ou huis met ou meubels wat interessant en mooi uitgestal is. Dit was 'n goeie ervaring, mooi skoon en vriendelike diens.
Okt 2025
Johannes K
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly, was baie veilig. Die gasheer was baie vriendelik. Baie geskiedenis in die tuin huis en dorpie. Was 'n belevenis.
Sep 2025
Helena B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Vriendelike diens en beslis goeie waarde vir geld.
Aug 2025
Errol K
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay. It was nice and quiet, and something different from another time period. Enjoyed our stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 255

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tuin Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc951102b41f6371002403f2c3c5cf85d6ac13497a04099d0a9dd5aec5b82afff81bbb533eeb23b7bedda329bc5324cc6793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 154 5 1 5 14 Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.066924716676 24.444073906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang