Tuis en Tevrede
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kiewiet Lane, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tuis en Tevrede is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat ideaal is vir 4 mense, veral vir 'n gesin met jong kinders.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Kampbedjie en voerstoel is ook op versoek beskikbaar. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede 'n hoekbad en 'n stort het. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Buite die eenheid is daar 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Onbeperkte en vinnige Wi-Fi is beskikbaar. Hierdie eenheid sluit ook 'n sonkragstelsel en batterye in vir dekking tydens beurtkrag.
Daar is 'n oerwoudgimnasium wat kinders kan geniet terwyl ouers ontspan.
Die ligging is in 'n stil en veilige woonbuurt, 200m vanaf die ikoniese kranspaadjie. Die perfekte plek om die seisoenale walvisse te besigtig is by Sieviers Point, wat sowat 500 m weg is. Swemstrande, Fernkloof Natuurreservaat-staproetes en die Hermanus-gholfbaan is minder as 1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lucas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Kiewiet Lane, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuis en Tevrede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kiewiet Lane, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang