Tuis Guest House and Coffee Shop
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Shippard Street, Meyerton, 1961, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tuis Gastehuis en Koffiewinkel is in Meyerton geleë en is ontwerp met ruim interieurs en 'n praktiese uitleg wat voorsiening maak vir sakereisigers of vriende- en familie-wegbreke.
Die gastehuis bestaan uit 2 pragtig gemeubileerde koninggrootte-kamers met en suite-badkamers en 2 stylvolle gesinskamers met aparte badkamers. Gaste kan die gratis WiFi en koffiewinkel op die perseel geniet.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, geriewe en besienswaardighede, insluitend die Bloufontein Wildpark, Midvaal Leeupark, Dungeons & Dino's Fun Park, Jabulani Butterfly Garden en Suikerbosrand Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Mariana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 5 Shippard Street, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink Tuis Guest House and Coffee Shop het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Shippard Street, Meyerton, 1961, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang