Successfully reported
+28

Tula Baba Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm B27, Veekraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R3 599 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Tula Baba Guest Lodge bied 'n eksklusiewe selfsorg-wegbreek op 'n klein wildsplaas in Brits. Die lodge is in 'n Afrika-styl versier en bied ontspanne verblyf aan 'n groep van tot 14 gaste.

Hierdie lodge het 6 slaapkamers met lugversorging en 3 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n gedeelde badkamer wat 'n bad het. Elke slaapkamer lei na 'n stoeparea. Die groot, toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ander basiese geriewe om etes mee voor te berei. Daar is 'n pizza-oond ook.

Die ruim leefarea het rusbanke, 'n TV en 'n groot kaggel. Die leefarea lei a 'n stoep wat met 'n groot buitesitarea spog met 'n uitsig oor die watergat spog. Die lodge het 'n bomabraai-area en 'n plaasstyl-swembad.

Die lodge is selfsorg, en ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste kan na die voëls en diere kyk wat gereeld die watergat kom besoek, op pragtige boswandelings gaan, visvang in die plaasdam of langs die vuur met 'n skemerkelkie uitspan.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm B27, Veekraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Tula Baba Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 599
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 599
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 599
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm B27, Veekraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e038c2714cef11210428e9a7650389a2cc1145b7a4f23d18ff82e6e64c332d2cf2b197be87022861e101813ac70968b6439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 599 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Farm B27 Veekraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48838086793 27.713339704624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang