Successfully reported
+77

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Van Der Stel Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Tulbagh Boutique Heritage Hotel word omring deur asemrowende berge en gerieflik geleë in die middel van Tulbagh, en beskik oor 'n restaurant, 'n tapas- en wynkroeg, 'n spa en 'n konferensiesentrum.

Verblyf word gebied in 3 suites en 15 kontemporêre en erfeniskamers. Die suites is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kaggel, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.

Die Contemporary en Heritage-kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.

Die Hotel bied 3 swembadareas omring deur inheemse fynbostuine en veilige parkeerplek. Doendinge sluit in geskiedkundige toere, wyn- en olyfproeë, bergfietsry, voetslaan, perdry, gholf en 'n ritsrit-avontuur.

Kaapstad is gerieflike 90 minute se ry weg op teerpaaie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. As good as the reviews say it is.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Anna-Maria F
Saam met lewensmaat
5.0
The best stay! Absolutely fantastic. Everything is the best of the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Esmé T
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to relax and recharge. Thank you for your amazing hospitality. Fantastic! Lovely breakaway in a beautiful setting. Everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sonja M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Ons kamer (Obiqua) was pragtig, ruim en goed toegerus. Die linne is baie goeie kwaliteit en die bed 'n droom. Ons aandete in die hotel...
Sien meer
Apr 2025
Margo P
Saam met lewensmaat
5.0
Vakantie prima oor-nagting adres. Prima hotel, goed personeel en hulle is baie vriendelik.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tulbagh Hotel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 22 Van Der Stel Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tulbagh Boutique Heritage Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Van Der Stel Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf70a673d32464430a63b85634fc83274d41fb46856febcaadcab8c876819a7c1fd810117d6f772b820cb74fd7fad7261a0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 22 Van Der Stel Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.284967510009 19.139339625835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang